GRAAFF-REINET NUUS - Dit het uiteindelik gistermiddag lekker in Graaff-Reinet begin reën en dit lyk asof nog buie vandag kan uitsak.
Thinus Ferreira, wat ‘n reënmeter by sy huis het, het om 06:30 vanoggend 9mm gemeet.
Op 1 Februarie was die Nqwebadam se vlak op 12%, maar het sedertdien teruggesak en op Woensdag 10 Februarie was die dam net 11,5% vol.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'