GRAAFF-REINET NUUS - Sedert Saterdag het 21mm reën oor Graaff-Reinet uitgesak.
Van Saterdag- tot Sondagoggend het inwoner Thinus Ferreira 9 mm gemeet en van Sondag tot vanoggend het nog 12mm geval.
Nog reen word vir vanoggend voorspel, maar volgens die weerdiens sal die buie vanmiddag weer hulle wyk neem.
Niks reën word vir die res van die week vir die dorp voorspel nie.
Foto's: Thinus Ferreira
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'