KAROO NUUS - Die Graaff-Reinet Advertiser sluit vandag om 14:00 vir die Paasnaweek (Vrydag 19 - Maandag 22 April).
Ons kantoor heropen Dinsdag 23 April.
Geniet die langnaweek met familie en geliefdes en wees veilig op die paaie.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'