GRAAFF-REINET NUUS - Ashante Williams, oudleerder van Spandau Sekondêre Skool is onlangs opgeneem in die Golden Keys Society van die Nelson Mandela Universiteit in Port-Elizabeth.
Sy is onder die top-15% akademies in haar klas.
Die Graaff-Reinet Advertiser wil haar gelukwens met haar prestasie.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Klein Karoo nuus'