GRAAFF- REINET NUUS - Gideon Viljoen, 'n leerder van Laer Volkskool, het die afgelope naweek in Victoria-Wes aan 'n perdeskou deelgeneem.
Dit is waar hy 'n eerste plek in die o.10-ruiterklas behaal het.
Hy het ook 'n tweede plek in die o.10-ruiterkunsklas.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'