GRAAFF-REINET SPORT NUUS - Sewe leerders van Laer Volkskool is vir die Synergy Cup-span gekies wat hierdie naweek van 24 tot 25 Februarie in Kimberley gaan deelneem.
o.11-seuns
- Izak Naude
o.11-dogters
- Nele Wolfaardt
o.12-dogters
- Ancois Viljoen
- Dante Dercksen
o.13-seuns
- AW Lambrechts
o.13-dogters
- Mynette Viljoen
o.13 Elephant-span
- Johan Viljoen
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'