KAROO NUUS - Onderwysers en leerders van Spandau Sekondêre Skool was gisteroggend, 16 November, erg geskok toe 'n geliefde juffrou en netbalafrigter, Brunnelledine Doch, in die personeelkamer inmekaar gesak en gesterf het.
Die gemeenskap is erg geskok oor haar heengaan en op sosiale media is dit duidelik dat sy baie geliefd was.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’