KAROO NUUS - Susters Aniet en Nicolette Louw van Oxfordstraat, Oudtshoorn, sê harde werk, goeie beplanning en groot drome is die geheim vir hul pragtige tuin.
Tuin-entoesiaste sal landswyd Sondag, 11 Oktober Tuindag vier.
Oxfordstraat, Oudtshoorn
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'