GRAAFF-REINET NUUS - Die Pastoriestraat Congregational Kerk bied dié eerskomende naweek, Saterdag, 26 Mei, 'n pret gholfdag by die Graaff-Reinet-baan aan.
Inwoners word genooi om in te skryf of enige donasie te maak.
Die dag se spel sal afgesluit word met 'n heerlike ete.
Diegene wat belangstel om in te skryf of meer hieromtrent wil uitvind, kan Tercia Moos skakel by 084 607 3661.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'