GRAAFF-REINET NUUS - Die gemeente van die Heilige Evangelie van Jesus van Nasaret in Koebergville het onlangs vir apostel Piet Jaftha en sy eggenote Minah vereer vir hul bydrae as hoofleiers van die kerk.
Die gemeente het sertifikate aan die egpaar oorhandig ter dankbetuiging vir hul jarelange diens aan die kerk en gemeente.
Die egpaar dien reeds die kerk vir die afgelope 18 jaar.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo news'