Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - Met die NG Kerk Graaff-Reinet se Winterfees-kermis wat vandag begin, het dominee Ben van Tonder gewys hoe 'n boereworsrolletjie gemaak moet word.
Die Graaff-Reinet Advertiser het die worsrolletjie gekoop en vir ds Van Tonder gevra om dit vir sy vrou, Sanet, as middagete te gee.
Die kermis het vanoggend by die kerkgebou begin en word môre by die Botaniese tuine voortgesit.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'