KAROO NUUS - Ontmoet in hierdie week se Diere-maniere vir Liandra Clasquin se hoenders.
Clasquin is die Advertiser se uitlegkunstenaar van Waboomskraal in die Wes-Kaap.
Wanneer sy plante water gee, help die hoenders graag. "Diere en hul maniere!" lag Clasquin toe sy die kostelike oomblik met ons deel.
Ons wil graag jou troeteldiere ook ontmoet! Stuur 'n foto aan paula@groupeditors.co.za
Liandra met haar hoenders.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'