KAROO SPORTNUUS - Tien atlete van Cradock se Synergy-gimnastiekklub het op Jeugdag aan die Karoo-gimnastiekklub se Jeugdagkompetisie in Graaff-Reinet, deelgeneem.
Uitslae was as volg:
Voorskool - dogter artistiese gimnastiek
- Nina Smit - algemene medalje
Vlak 1:
- Lianke Kemp - silwermedalje
- Melicia Kok - silwermedalje
Vlak 2:
- Ané Gerber - silwermedalje
- Tamlin Daniels - silwermedalje
Vlak 3:
- Anri Theron - silwermedalje
- Dané Swanepoel - silwermedalje
- Terry-Anne Cronje - silwermedalje
Voorskool - seuns artistiese gimnastiek
Vlak 2:
- Caleb Ruiters - bronsmedalje
- Keeshan Daniels - bronsmedalje
Van links is Keeshan Daniels en Caleb Ruiters.
Tamlin Daniels
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'