GRAAFF-REINET NUUS - Michael Calitz (middel), is die gelukkige wenner van 'n Suzuki Burgman Street 125 Scooter.
Saam met hom is Anton Smith van SASKO, en Frikkie Coetzee, mede-eienaar van Spar Graaff-Reinet, wat die kompetisie van stapel gestuur het in November.
Die trekking het Donderdag 30 Januarie plaasgevind.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'