CRADOCK NUUS - JF Burger (27) het die afgelope naweek tydens die Cradock-landbouskou die terapeutiese klas-titel op sy perd Trompie, (Smallies Bobby) ingepalm.
Burger word deur Lizette Jordaan afgerig en kry ook op 'n gereelde basis terapie by sy suster, Adri Burger, 'n geregistreerde fisioterapeut.
'Ons bring jou die nuutste Cradock, Karoo nuus'