Video
TARKASTAD NUUS EN VIDEO - 'n Betoging buite Tarkastad versper die R61. Dit verhoed verkeersvloei vanaf Graaff-Reinet na Queenstown.
Die betogings is na aanleiding van watervoorsieningskrisisse in Tarkastad.
Brandende stompe en bande versper tans ook die R390 tussen Cradock en Hofmeyr buite Cradock.
Hierdie betoging is die gevolg van verskeie wyke in Cradock wat reeds vir 20 dae geen kragtoevoer het nie.
Verskafde video - Tanya vd Mescht:
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’