Video
SCHOOMBEE NUUS - Leerders van Schoombee Primêre skool, tussen Middelburg en Steynsburg, was op 14 Februarie baie opgewondenheid, nie net was dit die dag van Liefde nie, maar het die *Nehemiah-jeuggroep opgedaag en hulle toegespreek.
Dit was ook dié skool se atletiekbyeenkoms en almal het deelgeneem.
VIDEO: Kyk 'n video hieronder:
*Die Nehemiah- jeuggroep is 'n Christelike jeuggroep vanuit Johannesburg, wat skole besoek.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’