MIDDELBURG NUUS - Dis koud en niemand kan die ysige greep van die winter vryspring nie.
Dié fotos is die pasafgelope naweek deur Middelburger Deon de Jager op sy kamera vasgevang.
Die winter inspireer soveel fotograwe dwars oor ons streek en die Graaff-Reinet Advertiser wil graag die winter deur jóú lens sien en dit met ons lesers deel.
Stuur jou foto met jou besonderhede na mariette@groupeditors.co.za.
Kyk net!
Dit lyk soos sneeu!
'Ons bring jou die nuutste Middelburg, Karoo nuus'