GRAAFF-REINET NUUS - Arno Slabbert (9) van Murraysburg Voorbereiding het ’n 2de plek behaal in beide die 60 m en 80 m baanitems tydens Sport under the Christian Schools se jaarlikse atletiekbyeenkoms in Port-Elizabeth.
Slabbert neem in September ook deel aan die nasionale byeenkoms in Sasolburg.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'