Die ongeluk het omstreeks 16:00 plaasgevind.
Reddingswerkers moes twee van die beseerdes met meganiese kake uit een van die voertuie sny.
Al die beseerdes is deur Metro, ER24 en Eden 911 na die George-hospitaal en Mediclinic George, geneem.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
