TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
origami (o-ri-ga-mi) s.nw. (<Jap. orikami)
Kuns of tegniek van figure uit papier te vou: Spesiale aandag word gegee aan die onderrig van origami, die hoogsbedrewe kuns van die maak van papierornamente (Panorama, Jan. 1974, 20)
origa’mipapier s.nw.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’