GRAAFF-REINET SAKENUUS - Alhoewel plaaslike fisioterapeut Claudie Troskie met 'n gebreekte arm sit, is haar praktyk steeds op en aan die gang met uitstekende fisio Anja Oliver aan die stuur.
Olivier is sedert Oktober laasjaar by die praktyk betrokke, en handhaaf steeds 'n hoë standaard.
Inwoners moet asseblief kennis neem dat slegs die praktyk se selfoonnommer, 084 065 9433, in gebruik is en nié die landlyn nie.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'