Advertorial
SAKENUUS - College Motors is vir seker jou 1-stop vulstasie in Collegeweg, soos jy van Aberdeen Graaff-Reinet binne ry.
Hierdie diensvriendelike vulstasie vier vanjaar sy 20ste bestaansjaar, onder eienaarskap van Pierre le Grange.
Ongeveer twee jaar gelede het Pierre semi afgetree en die algemene bestuurder se leisels aan sy skoonseun, Stephan de Souza oorgegee,
By College Motors sal jy vind: 'n Caltex vulstasie, Hyundai handelaar, FreshStop, Crispy Chicken, Seattle Coffee en 'n dienswerkswinkel.
Stephan het vir ses jaar as toesighouer gewerk vir College Motors en is daarna Kaapstad toe vir nog ses jaar, waar hy by ‘n ander Caltex as algemene bestuurder gewerk het. Onder sy leiding, is dié Caltex aangewys as die beste Caltex in die Wes-Kaap, volgens ‘n Chevron/Astron-oudit.
College Motors is baie betrokke in die gemeenskap, met een van die hoogtepunte waar hulle jaarliks die borg is vir die Union High School Rugby & Hockey Festival.
Starmart het intussen verander na FreshStop wat verskeie aanbiedings soos Seattle Coffee Co, Crispy Chicken, Aramex, Pargo, Glocell (lugtyd en elektrisiteit ingesluit), Telkom gratis WIFI, Cape Deli biltong, Absa kitsbank, twee ysmasjiene wat deurentyd ys aan klante voorsien, en ander geriewe wat nog vele meer bied. 'n Oasis waterstasie is binnekort ook beskikbaar.
College Motors wil hul lojale ondersteuners bedank oor die jare. "Al die veranderinge wat aangebring was is om vir ons klante die beste diens te verskaf, 24/7," sê De Souza.
Graaff-Reinet Sekuriteit word gebruik vir sekuriteitswagte gedurende aande, naweke en publieke vakansiedae om die veiligheid van klante te verseker.
Groot veranderinge is gedurende 2018/2019 aangebring naamlik die FreshStop opgradering en byvoeging van Crispy Chicken. 'n Groter kragopwekker is geïnstalleer, 'n boorgat is gesink met 20 000 liter watertenke wat die perseel voorsien en die badkamerfasiliteite is opgradeer en moderniseer.
Die Freshstop is in 2009 geopen.
Stephan de Souza kan gekontak word by 049 892 4151 (gfrdriveway@iexchange.co.za).
Hyundai Motors
Die Hyundai Handelaar is in 2007 amptelik geopen met Joggie Vorster as handelaarshoof.
Joggie Vorster can be proud to say:
- They received various accolades since then.
- Won 2017 & 2018 CSI Dealer of the Year in SA.
- Won 2017 Aftersales Dealer of the Year.
- Won Service Manager of the Year for 2018.
- During 2019 we will receive a new look.
- 7 Year / 200 000km industry leading warranty was introduced in 2018.
- Hyundai Creta, Tucson and H1 Bus received facelifts.
- Launch of the all new Santa Fe and Kona.
- During 2019 we will see the intro of Hyundai Venue.
- Dealership is very involved in the community in which it operates.
Joggie Vorster can be contacted at 049 892 4151 (joggiehyundaigraaffreinet.co.za)
Hyundai span: Agter van links is Juanita du Plessis, Derick Nel, Marcel Blignaut en Joggie Vorster.Voor staan Xavier Pieterse, Marcel du Buisson, Natie November, Martie Ferreira en Leandri Colyn.
Freshstop/Seattle/Crispy Chicken span: Lawrence Thunzi, Cindy Mosea, Gwen September, Ntombenkosi Sodlaka Charmilla Swartz, Nicolene Ryners, Laurelee Jooste, Delloris Thieman en Mabel Mazomba.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'