MIDDELBURG NUUS — Tydens die Oos-Kaap Merinoklub veiling wat op 27 Januarie te Grootfontein Landboukollege gehou is, het die ram van Thinus en Petrus du Plessis die hoogste prys - R21 000 - behaal.
Die Grootfontein Studente Merino Stoet het vier ramme verkoop teen ‘n gemiddelde prys van R12 000.
Die veiling se algehele gemiddeld was R9 100 vir 43 ramme wat verkoop is.
'Ons bring jou die nuutste Middelburg, Karoo nuus'