GRAAFF-REINET NUUS — Noël-Jean Creille, 'n bekroonde pyp-orrelis, is reeds welbekend vir sy uitvoerings in die NG Grootkerk op Graaff-Reinet.
Sedert 1 Februarie verlede week is hy nou weer daagliks in die kerk - op die hoek van Caledon- en Bourkestraat - te sien en te hoor.
Alle vertonings begin om 6nm. Toegang is gratis.
Skakel Creille by 076 212 8631 om meer uit te vind of spesiale reëlings te tref.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'