GRAAFF-REINET NUUS — Die organsieerders van die Somerset Straatmark in Graaff-Reinet het dit dié week bekendgemaak dat die volgende mark beplan word vir Vrydag, 16 Junie.
Die mark, wat weer van 9vm tot 12nm sal duur - bied 'n geleentheid vir plaaslike entrepreneurs om hul produkte aan die gemeenskap bekend te stel.
Diegene wat belang stel om 'n stalletjie by die mark te hê, word genooi om die organiseerders te kontak by 082 923 8384 of reservations@polkacafe.co.za om hul plek te bespreek.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'