GRAAF-REINET NUUS -
Laer Volkskool het onlangs hulle nuwe hoofleiers en prefekte verkies vir volgende jaar.
Die skool het dit moeilik gehad om net hierdie paar te kon kies.
Dogters:
• Ida May Cloete
• Ina Conradie
• Layla de Beer
• Renique Elie
• Annabelle Kruger
• Mercy Mostert (onderhoofdogter)
• Ame Schutte
• Neva Steynberg (hoofdogter)
Seuns:
• Wade Bosch
• Jean-Pierre Lombard
• Eben Lotter
• Izak Naude (onderhoofseun)
• Samuel Pearson
• Luke Steyn
• Janco van den Berg
• André Wolfaardt (hoofseun)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’