GRAAFF-REINET NUUS - Alecia Louw van Hoër Volkskool het die Jo-Ane Nell beker verower vir die meisie wat die beste presteer het in 'n skoolsport, die Naude Wisseltrofee vir die veelsydigste sportvrou, asook die skoolhoof prestigetoekenning.
Sy is 'n lid van die OP o16A-hokkiespan wat 'n goue medalje by die nasionale toernooi gewen het.
Sy speel ook tennis vir die Oos-Kaap se o15-span.
Alecia Louw is 'n sportvrou par excellence!
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’