GRAAFF-REINET ROLBALNUUS - Die onlangse Midland-rolbalkompetisie in Somerset-Oos was 'n groot sukses en het wenners van oor die hele streek opgelewer.
Wally Koetaan oorhandig die veterane-damestrofee aan die wenner, Helen Louw van Middelburg.
Cedric Taylor van Somerset Oos is die wenner van mans 'novice'-trofee.
Priscilla Kasperski van Graaff-Reinet het die dames 'novice'-trofee losgerol.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'