GRAAFF-REINET NETBAL NUUS - Caylin Hattingh (links), o.16 verdedigende vleuel van Spandau Senior Sekondêr, en Jody Meyer, senter van die o.14's, is ná afloop van die onlangse finale proewe in Oos-Londen in die Oos-Kaapse spanne ingesluit.
Dit was gedurende die Julievakansie aan die nasionale All Ages-netbalkampioenskappe wat hulle gaan deelneem het.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'