SPANDAU NUUS - Ronaldihno Reed, kaptein van die eerstesokkerspan, sê sy span is gereed vir interskole, veral in die lig gesien dat hulle twee jaar laas interskole kon hou.
"Soos altyd was die interskole 'n baie groot dag vir ons almal.
"Ons sien baie uit na hierdie jaar se clashes nadat ons twee jaar nie interskole gehad het nie. Ek verwag van my spanlede om hulself te geniet en 110% te gee op die veld. FIAT LUX!"
'Ons bring jou die nuutste Spandau, Karoo nuus'