GRAAFF-REINET NUUS - Spandau Hoërskool, sowel as die gemeenskap van Graaff-Reinet, is trots op sportster Yonela Hanise.
Haar netbalvernuf het gesorg dat sy deel is vanjaar se o.16-netbalspelers wat vir die OP-span uitgedraf het.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'