GRAAFF-REINET NUUS - Spandau Sekondêre Skool het die afgelope naweek teen Murraysburg Hoërskool Murraysburg in Murraysburg meegeding.
Daar is op die rugby, netbal en sokkervelde gekompeteer.
Die uitslae is:
Rugby
o.15: Spandau: 15 - Murrayburg: 0, B-span: Spandau: 8 - Murrayburg: 0, A-span. Spandau: 18 - Murrayburg: 14.
Netbal
o.14: Spandau: 13 - Murrayburg: 6, o.17: Spandau: 14 - Murrayburg: 2, A span: Spandau: 20 Murrayburg: 11.
Sokker
Een sokkerspan. Spandau: 2 - Murrayburg 6.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'