GRAAFF-REINET RUGBY NUUS - Graaff-Reinet Primêr is baie trots op Ruduwaan Rogers en Waylon Adams wat gekies is om die skool te verteenwoordig in die OPPSRA subunie toernooi wat sal plaasvind vanaf 21 Junie tot 23 Julie by die Marlow Landbouskool in Cradock.
Die skool wens hulle alle sukses toe.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'