KAROO SPORTNUUS - Die ysige koue moes die rede gewees het vir Saterdag 3 Junie se min drawwers wat opgedaag het om die 5 km te hardloop.
Teen die einde van die 5 km het baie drawwers met die lae klere teen die koue, gebind om hulle lyf, by die eindstreep opgedaag.
Trek jou tekkies nader en kom hardloop hierdie week se 160ste Mountain Drive-parkrun.
Foto's: Sonia Wahl
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’