MIDDELBURG NUUS - Die koue weer van Saterdagoggend, 14 Mei, het nie die geesdrif van leerders van Karel Theron Primêr en Laerskool Hangklip in Queenstown gestuit nie.
Die leerders het mekaar die afgelope naweek in Queenstown die stryd aangesê.
Uitslae is as volg: (Karel Theron eerste)
Netbal
- o.7 verloor 2-1
- o.8 wen 3-0
- o.9 wen 3-2
- o.10 wen 11-7
- o.11 wen 9-4
- o.12 wen 8-5
- o.13 verloor 21-8
Rugby
- o.7 verloor 6-3
- o.9 verloor 35-7
- o.11 verloor 55-0
- o.13 verloor 5-0
'Ons bring jou die nuutste Middelburg, Karoo nuus'