GRAAFF-REINET NUUS - Hokkiespelers van Hoër Volkskool het aan die OP hokkie-proewe deelgeneem.
Zanri Groenewald en Kieran Bruinders is vir die o.16 B-span gekies en Robyn Koetaan vir die o.18 B-span.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'