GRAAFF-REINET NUUS - Laas naweek, 13-14 April het sewe van Hoër Volkskool se netbalspelers aan die finale Oos-Kaap netbalproewe in Oos-Londen deelgeneem.
Van die sewe spelers is vyf gekies tot die o.18-span wat tydens die komende skoolvakansie aan die interprovinsiale toernooi in Boksburg gaan deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'