KAROO NUUS - Lede van die Merino Posduif Klub het die naweek van 3 Augustus vanaf Laingsburg gevlieg.
David Hampton het 'n uitstekende wedvlug gehad en albei dié afdelings gewen. Hy het veral in die Jaaroud-afdeling skoonskip gemaak deur sewe van die eerste agt plekke los te vlieg.
Hier is al die uitslae:
Laingsburg 1 OPE:
David Hampton : 1,7,812,13. JR Marais : 2,6,10,11. Oswald van Gent : 3,5,9. George du Plessis : 4,14,15.
Laingsburg 1 JO
David Hampton : 1,2,3,4,6,7,8,11. Oswald van Gent : 5. George du Plessis : 9,10,13,14. JR Marais : 12. Benitos : 15
Sakemans Wedvlug:
Wenner: Mr Paint en Flascor Printing
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'