ASHERVILLE NUUS - Bradwin Daniels, kaptein van Asherville se eerstesokkerspan, sê sy span is gereed en wens almal sterkte toe.
"Winners train while losers sleep, we haven't been sleeping, have you? Geniet die game boy'tjies!"
'Ons bring jou die nuutste Asherville, Karoo nuus'