Gallery
GRAAFF-REINET SPORTNUUS - Nasionale netbalster Lana Krige en drie provinsiale netbalspelers het 27 en 18 Maart 'n netbalkliniek by Laer Volkskool aangebied vir 113 leerders in die o.7- tot o.13-ouderdomsgroepe.
Dertien afrigters van buurskole het ook deelgeneem.
FOTOGALERY: Netbalkliniek by Laer Volkskool
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’