Gallery
GRAAFF-REINET NUUS - 'n Skaflike 60 drawwers en stappers het verlede Saterdag opgedaag om aan die weeklikse Mountain Drive-parkun deel te neem.
Dis verblydend dat al meer jonger drawwers die 5 km-roete kom aandurf.
Heelwat nuwe gesigte uit Kroonvale en Asherville kom wys ook hul slag en kom geniet die pragtige roete. Hugo Redelinghuys het die foto's geneem.
Fotogalery: Mountain Drive-parkun 4 September 2021
Met krag draf die jong atleet teen die bult uit.
Hanré Coetzee het gewys hy kan die 5 km maklik baasraak.
Foto's: Hugo Redelinghuys
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'