GRAAFF-REINET NUUS - Spandau Senior Sekondêr het verlede Vrydag sy kleureatletiek by die skool aangebied.
Daar was verskeie atlete wat blink vertonings opgelewer het.
Corrie van Zyl het vir Graaff-Reinet Advertiser die aksie afgeneem.
FOTOGALERY: Atletiek by Spandau Senior Sekondêr
Dié atleet trek deur die lug in die verspring vir seuns.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'