Video
GRAAFF-REINET NUUSFLITS EN VIDEO - Atlete, afrigters, leerders en onderwysers was ewe opgewonde oor Laer Volkskool se jaarlikse atletiekbyeenkoms verlede week.
Die atlete en hul afrigters het verseker dat hulle net hul beste sal lewer om die skool se sporttalent omhoog te hou.
Verlede Donderdagmiddag het die ouer leerders aan die velditems deelgeneem waarna die baannommers deur die loop van Vrydagoggend deur die skool se leerlinge afgehandel is.
Kyk 'n video hieronder.
VIDEO: MARIëTTE BURGER, GRAAFF-REINET ADVERTISER-REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'