NASIONALE NUUS - Matriekleerders skryf vanogged om 09:00 Engels Vraestel 2.
Sterkte aan julle almal!
Die matriekeksamen einding op 28 November wanneer leerders Afrikaans Vraestel 3 skryf.
Die uitslae sal vroeg in Januarie 2017 vrygeste word.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'