NASIONALE NUUS - Matriek-leerders skryf vandag Geskiedenis Vraestel 1.
Dit is die laast eksamen wat hierdie week geskryf word.
Die eksamens loop op Dinsdag, 29 November tot 'n einde.
Sterkte aan almal van julle.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'