GRAAFF-REINET NUUS - Die Botaniese-tennisklub in Graaff-Reinet hou op Saterdag,13 April, om 13:00 hul algemene jaarvergadering.
Die vergadering sal by die klubhuis plaasvind.
Almal is welkom om dit by te woon.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'