GRAAFF-REINET NUUS - Rob Southey het dié koraal sonsondergang op sy plaas tussen Middelburg, Hofmeyr en Steynsburg afgeneem.
Die kiekie van die week is 'n besonderse mooi landskap-foto van 'n sonsondergang.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’