GRAAFF-REINET NUUS - Die internasionaal bekroonde Linden Jeugkoor het Sondag, 23 Junie, die NG Kerk Graaff-Reinet en Nieu-Bethesda se eredienste met sang en bybelvoorlesing waargeneem.
Die koor het as deel van hul jaarlikse toer hierdie twee dorpe besoek.
Vir 26-jaar is die koorleier, Duncan Fourie, die meester agter die suksesverhaal van dié koor. Oor die jare het Fourie honderde Hoërskool Linden-leerders opgelei om die kuns van klanke te bemeester.
Lees Donderdag meer in die Graaff-Reinet Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'