KAROO NUUS - Elektrisiteit toevoer sal op 17 November van 7:30 tot 16:00 afgesluit wees.
Die rede hiervoor is dringende onderhoudswerk wat gedoen moet word.
Die DBNLM sê dat daar geen waarborg is dat elektrisiteit vir die volle tydperk afgesluit gaan wees nie, en moet verbruikers dit beskou asof die krag die hele tyd voorsien word.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’